“Dit is beter om te dink oor gender as ’n spektrum eerder as twee pole. Omdat daar meer openheid is, is dit ook nou meer moontlik vir niebinêre persone om uitgesproke te wees oor hulle genderidentiteit.” ‘n Gesprek tussen die teoloog Pieter GR de Villiers en Elma de Vries.
Lees die hele artikel hier.
Difficult questions about gender diversity, and how church communities can be more understanding – for the Afrikaans journal LitNet.